Vir almal wat vir ons lief is. Die wat nie spesifiek vir ons lief is nie, mag ook maar kyk.
07 Oktober 2010
A perfect storm
Die stormweer vra vir rooiwyn en kaggel. behalwe dat dit nie eintlik koud is nie. Ons het ook nie 'n kaggel nie. Maar rooiwyn kan ons doen! Pulpit Rock 2008 Pinotage. Vanaand met herderspastei.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking