14 Oktober 2010

Amper vergeet...

ek om die blomme van die naweek se Silwermyn-stap op te sit! En dit nadat ons 'n goeie tydjie spandeer het in Nico en Jeanette se rykdom van planteboeke om almal te identifiseer.

Virgillia Oroboides (Keurboom)


Pseudoselago Serrata: Purple powderpuff (gotta love it!) Bloublaarbosse (die slag is die engelse naam die beter een).

Adenandra uniflora (Bergkaapboegoe).

Wachendorfia multiflora.

Geen opmerkings nie:

Projects