12 Oktober 2010

Mieke

Gisteraand het een groot Van- den- Dool -met- aangetroudes-kuier plaasgevind ter viering van Pa Gerrit se jeugdige 62 jaar. Sommer 'n goeie geleentheid om planne te maak om te verseker dat Oom Bert se 60ste fees vir ewig onthou word!

Adri en Mieke was ook daar, Riaan (van den Dool) karjakker in Duitsland rond op 'n Segway.

Mieke maak vir Oupa 'n verjaardagkaartjie


Daar moet 'n bietjie kleur ook by wees..


Eers gou vir Oupa bel om hom te vertel.

Nou waar is die stem, daar is altyd 'n stem!

Dalk as ek beter luister...

Nee los! MY telefoon!

Ek het nog nie klaar gepraat met Oupa nie.

1 opmerking:

Riaan van den Dool het gesĂȘ...

Pragtig! Ek dink sy het haar pa probeer bel! Hy verlang baie na sy pragtige dogtertjie...

Projects