22 September 2010

Man at work!


Sy storie:

Net 'n blik op my gewone takies vir die aand.

Haar storie:

Die ongewone verskynsel is 'n post (met fotos) werd. Hy het dit amper reggekry om my te oortuig dat hy dit elke aand sou doen as die wasbak net 'n bietjie hoër was. :)


1 opmerking:

Maria Esterhuyse het gesê...

soos Freshly Ground s^e: things have changed, rearranged...
...ek moet egter bieg ek het hom ook al sien was...

Projects